I often her the phrase, “whether you believe it or not.” Today I just want to remind us of a few “Believe it or not” facts in the Bible. There is a God up above. “You were shown these things so that you might know that the Lord is God; besides him there is no other.” (Deuteronomy 4:35) In fact, according to Psalm 53:1 only a fool will say that there is no God. We’re all sinners in need of a Saviour. Romans 3:23 states “For all have sinned and fall short of the glory of God.” This is emphasized in 1 John 1:8 and 10 which states, “If we say we have no sin, we deceive ourselves, and the truth is not in us. If we say we have not sinned, we make him a liar, and his word is not in us.”
God sent His only begotten Son, to free us from the bondage’s of sin and give us eternal life. John 3:16 says that God so loved the world that he gave his one and only Son, that whoever believes in him shall not perish but have eternal life. God will forgive us our sin and trespasses. In1 John 1:9 we read, “If we confess our sins, he is faithful and just to forgive us our sins and to cleanse us from all unrighteousness.” Jesus will return. Jesus said, “I will come back and take you to be with me that you also may be where I am. You know the way to the place where I am going.” (See John 14:3-4 – NIV)
There will be day of reckoning. “For we must all appear before the judgment seat of Christ, so that each of us may receive what is due us for the things done while in the body, whether good or bad.” (2 Corinthians 5:10) And, whether we believe it or not, there is a hell. Jesus said, “Don’t fear those who kill the body, rather fear Him who is able to destroy both soul and body in hell” (Matthew 10:28) Jesus also spoke of hell when He said, “ If your hand causes you to stumble, cut it off. It is better for you to enter life maimed than with two hands to go into hell, where the fire never goes out. And if your foot causes you to stumble, cut it off. It is better for you to enter life crippled than to have two feet and be thrown into hell.
And if your eye causes you to stumble, pluck it out. It is better for you to enter the kingdom of God with one eye than to have two eyes and be thrown into hell, where the worms that eat them do not die, and the fire is not quenched.” (See Mark 9:43-48) Therefore, whether we believe it or not, Jesus died so that we can have life and life everlasting. And since He is coming back, let us be ready to meet our Maker.
/////////////////////////////////////////////////////////////////////////////////////////////////
Ek hoor dikwels die frase, “Of jy dit glo of nie.” Vandag wil ek ons herinner aan ‘n paar “Glo dit of nie” feite in die Bybel. Daar is ‘n God daarbo. “Dit is aan julle gewys sodat julle kan weet dat die Here God is; behalwe hom is daar geen ander nie.” (Deuteronomium 4:35) Trouens, volgens Psalm 53:1 sal net ‘n dwaas sê dat daar geen God is nie. Ons is almal sondaars wat ‘n Verlosser nodig het. Romeine 3:23 sê “Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God.”
Dit word beklemtoon in 1 Johannes 1:8 en 10 wat sê: “As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself, en die waarheid is nie in ons nie. As ons sê dat ons nie gesondig het nie, maak ons hom tot ‘n leuenaar, en sy woord is nie in ons nie.” God het sy eniggebore Seun gestuur om ons te bevry van die slawerny van sonde en ons die ewige lewe te gee. Johannes 3:16 sê dat God die wêreld so liefgehad het dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. God sal ons, ons sondes en oortredings vergewe.
In 1 Johannes 1:9 lees ons: “As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.” Jesus kom terug. Jesus het gesê: “En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. En waar Ek heengaan, weet julle en die weg ken julle. (Sien Johannes 14:3-4) Daar sal dag van afrekening wees. “Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het, volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad.” (2 Korinthiërs 5:10) En, of ons dit glo of nie, daar is ‘n hel. Jesus het gesê: ” En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel.” (Matteus 10:28).
Jesus het ook van die hel gepraat toe Hy gesê het: “As jou hand jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om die lewe vermink in te gaan as met twee hande om die hel in te gaan, waar die vuur nooit uitgaan nie. En as jou voet jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om kreupel in die lewe in te gaan as om twee voete te hê en in die hel gewerp te word. En as jou oog jou laat struikel, ruk dit uit. Dit is beter vir jou om met een oog in die koninkryk van God in te gaan as om twee oë te hê en in die hel gewerp te word, waar die wurms wat dit eet, nie sterf en die vuur nie uitgeblus word nie.” (Sien Markus 9:43-48) Of ons dit glo of nie, Jesus het gesterf sodat ons lewe en ewige lewe kan hê. En aangesien Hy terugkom, laat ons gereed wees om ons Maker te ontmoet.